WegRy - Roetes wat Roep

magazine 2013 · WegRy - Roetes wat Roep

cover image of WegRy - Roetes wat Roep

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

WegRy se 2013-tydskrif is ’n 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.Die omvattende besprekings sal ’n uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.

WegRy - Roetes wat Roep