Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal kom<br>Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind. <br>Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese "Maar hoe skryf ek?"-wenke. Skryfterapie is 'n bewese manier om deur verlies en trauma te werk - ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik "tot verhaal te kom"- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.</p>