Leer my lees (Vlak 6) 8

ebook Tippie hou van verrassings

By José Palmer

cover image of Leer my lees (Vlak 6) 8

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks: Boek 1: Tippie en die maanlanding Boek 2: Tippie se eerste wedstryd Boek 3: Tippie en die kunswedstryd Boek 4: Tippie en die eksperiment Boek 5: Tippie leer sokkie Boek 6: Tippie vra vrae Boek 7: Tippie en die legende Boek 8: Tippie hou van verrassings Boek 9: Tippie se vakansieprojek Boek 10: Tippie en die geheim
Leer my lees (Vlak 6) 8