n Skandalige aanbod

ebook

By Dina Botha

cover image of n Skandalige aanbod

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in 'n vreemde land. Sonder 'n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by 'n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk. Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om 'n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters 'n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus. In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen 'n diensmeisie en 'n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak."
n Skandalige aanbod