Die kerkseun

ebook

By Wiaan Janse van Rensburg

cover image of Die kerkseun

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Willem is 'n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg. By die seunskool tel al die Bybelstudie egter vir niks. Daar is Willem omring deur 'n spul Filistyne wat die see nie kan skoon was nie; tieners met seks op die brein en 'n dialek wat die verf van die mure af laat dop. Te midde 'n eensame uur in 'n koffiewinkel, kom sit 'n aantreklike ouer studentemeisie oorkant die kerkseun. Sonder om 'n woord te rep, neem sy 'n hap van sy beskuit, 'n sluk van sy koffie, en verdwyn so gou soos sy verskyn het. Willem, te oorbluf om enige rooi vlaggies op te let, is natuurlik die volgende dag terug. Sy ook.
Die kerkseun