Joune

ebook

By C M Christians

cover image of Joune

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, 'n uiters suksesvolle sakeman met 'n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om 'n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioenrenjaer waarmee Jesse 'n verhouding het. Of só dink hy. Vir Jesse word Ashton die één man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle 'n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, én liggaam, in die teenoorgestelde rigting?

Joune