Die laaste kanariegeel notaboek

ebook

By Anchien Troskie

cover image of Die laaste kanariegeel notaboek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by 'n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy 'n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart. Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef 'n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne 'n storie.
Die laaste kanariegeel notaboek