Werk soos 'n miljardêr

ebook Van werknemer tot suksesvolle entrepreneur: 'n storie van sakesukses

By Daniel Strauss

cover image of Werk soos 'n miljardêr

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Werk soos 'n miljardêr vertel die verhaal van Dan, 'n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, 'n besigheid te begin. Maar alles verander op 'n dag toe hy voor 'n groot besluit te staan kom. . . Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.
Werk soos 'n miljardêr