Hoe om 'n hart te steel
ebook ∣ Romanza Stoom 18+ ∣ #2 in series
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
| Library Name | Distance |

| Loading... |
Hy gee nog 'n tree nader en sy kan sien sy oë is definitief die kleur van tropiese woude. 'Nie solank as wat die begeer te net begeerte bly nie.' Shit, sy dink nie haar longe kan meer w erk nie. 'Hoe raak 'n mens daar van ontslae? ' Hierdie keer is sy die een wat nader staan. Dis 'n fout, want sy kan sy hitte teen haar voel.

'Soos jy van enige honger ontslae raak. Jy eet tot jy versadig is.'

Binne 'n kwessie van 'n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soort man wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil hê. Boonop is hy net te diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil w egkom.

Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het reeds die ring gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas. Maar die loskop Milan maak dinge in hom wakk er wat eerder slapend moes bly. Toe Milan in die tuinwoonstel op sy erf intrek, help dit ook niks om die effek van haar liggaam op sy sintuie te verdoof nie.

Die vonk tussen hulle word vinnig 'n vuur, en Milan wonder of sy ooit 'n man soos Albert se hart sal kan steel.