Oorfone en oefenfietse

ebook

By Louise van der Merwe

cover image of Oorfone en oefenfietse

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Karli Visser is 'n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van 'n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein. Sybrand Naude is 'n biokinetikus by 'n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig het. Al probleem is dat Sybrand ongeletterd in die taal van die liefde is, en hopeloos wanneer dit kom by vrouens. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind? Of is hy 'n verlore saak?
Oorfone en oefenfietse