Die Binnekring

ebook Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering

By Jan Heunis

cover image of Die Binnekring

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlĂȘ is namate Suid-Afrika uit die duister van 'n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self 'n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later 'n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.
Die Binnekring