Sober

ebook 'n Praktiese gids na vryheid van verslawing

By Willie Pienaar

cover image of Sober

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Menige individue en gesinne worstel onder die swaar juk van verslawing wat verwoesting saai. Met Sober: 'n Praktiese gids na vryheid van verslawing bied professor Willie Pienaar hoop vir almal wat in die strik van verslawing vasgevang is. Verslawing is 'n breinversteuring wat die verslaafde kompulsief afhanklik maak van nadelige, maar lonende stimuli. Tog is daar hoop op bevryding. Hierdie boek fokus op alkoholmisbruik en verskillende tipes verslawing word ook bespreek. Die skrywer lei die leser met behulp van feite en motivering tot herkenning, en uiteindelike erkenning op die pad na soberheid en oorwinning. Pienaar is 'n psigiater en terapeut wat vir meer as dertig jaar in die veld van verslawing werk. Sy kennis, ervaring en innige empatie maak van hom 'n onbetwisbare kenner op hierdie gebied. Willie tree in eerlike gesprekke met die leser om die stigma en mites van afhanklikheid te besweer en die ware feite omtrent afhanklikheid te verduidelik.

Sober