Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het 'n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy 'n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar 'n ander bly ''n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van 'n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.