Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3

ebook Onmoontlike Onsterflikes

By Ronel Janse van Vuuren

cover image of Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.

Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.

Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is.

Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie.

Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon.

Anubis het dit nog nooit goed gehad nie. Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk nooit uitgedien geraak het nie, is dit nie asof enigiemand hom ooit bedank dat hy hulle na die Egiptiese hiernamaals begelei nie. Maar dan wil hulle sy werk uitkontrakteer na 'n geen-naam handelsmerk.

Anubis los sy werk om op 'n strandvakansie te gaan.

Mab is die koningin van drome. En nagmerries. Maar wanneer dit nie meer amusant is om oor dansende eenhorings te dink vir mense om oor te droom nie, weet sy dat sy 'n breek nodig het.

Mab vertrek na New Orleans vir Samhain pret.

Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3