Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Dis vier jaar nĂ¡ Sagie se pa die boeldouser gehuur het. Sagie het opgehou met sy bouery. Deesdae het hy te veel verantwoordelikhede, van ploeg en saai tot planne maak. Ten spyte van sy onskuld, leer hy om slim te wees waar die honde hom gebyt het. En hy vind darem 'n maat in Sofia, wat nie meer soos 'n seunskind lyk of aantrek nie. Die verlange na Ansie bly. En Sagie weet hy haar moet soek. Eers op die trein Makkadas en dan verder, noorde toe. Hy sal soek tot hy haar kry.