Geheim van die gruwelsand

ebook

By Zirk van den Berg

Geheim van die gruwelsand

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieƫ by hom wakker maak? Geheim van die gruwelsand is 'n barre konkoksie van lekkerlees-genres: 'n skop-skiet-en-wonder-storie.
Geheim van die gruwelsand