Jakkals en wolf-bundel

ebook

By Wendy Maartens

cover image of Jakkals en wolf-bundel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor diƩ twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter; Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op; Jakkals en Wolf vang vis; Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal; Jakkals en Wolf en die rondekop dier; Wolf kry lus om skaapsklere te dra
Jakkals en wolf-bundel