Die Hemel is 'n werklikheid

ebook

By Choo Thomas

cover image of Die Hemel is 'n werklikheid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Die hemel is 'n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan 'n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeerg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Choo. Choo Thomas skryf 'n merkwaardige storie van haar verskeie ontmoetings met Jesus Christus, waartydens sy talle kere die hemel besoek het en die hel twee keer gesien het. Die hemel is 'n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan 'n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeerg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Choo. Choo Thomas se weergawe van haar ontmoetings met Jesus sal jou diep aanraak en jou uitdaag om 'n heilige en gehoorsame lewe te lei.

Die Hemel is 'n werklikheid