My alles vir jou

ebook

By Dina Botha

cover image of My alles vir jou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sĂȘ as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net 'n kans sal gee. Na 'n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir 'n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor 'n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan 'n ongeneeslike niersiekte ly. Net 'n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met 'n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?
My alles vir jou