Die kontrak

ebook

By Erla-Mari Diedericks

cover image of Die kontrak

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Kort nadat haar verloofde haar met haar vrouebaas verkul het, ontmoet Marike die egnimatiese Brett. Brett is aantreklik, skatryk, en 'n beroemde draaiboekskrywer. Daar is net een probleem: Sy is met 'n kontrak aan hom verbind, een wat dit duidelik stel dat sy nie op hom verlief mag raak nie, maar dat sy mildelik vergoed sal word om sy minnares en muse te word. Hoe moeilik kan dit tog wees? Veral noudat sy besluit het om mans vir altyd af te sweer, en wild, wragtig en onafhanklik in die oomblik te leef. Maar die hart sluit sy eie kontrakte, ongeag wat die verstand vir haar voorsĂȘ. Soos Marike en Brett meer tyd saam deurbring, vat vonke tussen hulle vlam in passievolle oomblikke. Hul verhouding is ongekompliseerd, totdat hulle terugkeer van 'n stomende vakansie in Mauritius en hulself in 'n uiters netelige posisie bevind met 'n kontrak van 'n heel ander aard.
Die kontrak