'n Skatkis vol liefde

ebook

By Corné van Rooyen

cover image of 'n Skatkis vol liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.'n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar. Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simoné Dubois. Maar hoekom soen hy haar dan die dag toe hulle reis tot 'n einde kom en hul paaie skei?Karlijn begin bou aan 'n nuwe toekoms in die Kaap. Dinge verloop vlot totdat sy en Jean mekaar weer op 'n dag raak loop. Die onvoorspelbare gebeur en saam begin 'n reis wat lei tot 'n skatkis vol verrassings.</p>
'n Skatkis vol liefde