Morrígan Ontketen

ebook Onmoontlike Onsterflikes

By Ronel Janse van Vuuren

cover image of Morrígan Ontketen

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Towerkuns. Krag. Oorlog.

Morrígan was té lank van haar magte geskei. Maar danksy die dwase optrede van verskeie onsterflikes is sy weer in beheer van haarself.

Al brand die behoefte om haarself te wreek in haar, moet sy eers iets doen: haar volle krag herwin. Soos sy deur 'n stad stap wat deur die Ontaarding vernietig is, deur twis veroorsaak so vêr as wat sy gaan, bou 'n ander behoefte in haar...

Gil "verwoes!" en laat die oorlogshonde vry!

Sy lag vir die dwaasheid van ander onsterflikes wat haar probeer keer en wreek die honde wat mishandel word in die stad wat deur giftige wolke oorskadu is en leer mense om te doen wat reg is in plaas van wat maklik is – al word dit met bloed en pyn gedoen.

Kan iemand haar keer om die mensdom te vernietig ten gunste van diere?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop nou om uit te vind!

*Hierdie is die agtste boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Morrígan Ontketen