Dis effens gekompliseerd

ebook

By Dina Botha

cover image of Dis effens gekompliseerd

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Wat doen 'n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in 'n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit 'n ongemaklike situasie. Eintlik meer as een keer. Hy nooi haar na sy ouers se hotel vir die kerstyd en teen haar beterwete stem sy in. Miaan durf egter nie vir die aantreklike Alex val nie, want sy het 'n verlede. Met drie verbreekte verlowings op haar kerfstok kan sy onmoontlik nie goeie trou materiaal wees nie. Sy erken dit ook prontuit. Wat haar betref hou die liefde nie vir altyd nie. Sy waarsku Alex om niƩ op haar verlief te raak nie. Sy gaan dalk net sy hart breek. Of hy gaan luister is egter 'n ander saak.
Dis effens gekompliseerd