Die Feëverhale Reeks Versameling

ebook Die Eerste Nege Boeke · Feëverhale

By Ronel Janse van Vuuren

cover image of Die Feëverhale Reeks Versameling

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur.

Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval.

Hoekom?

Nagmerries, wesens van duisternis, mitiese monsters: Hulle moet kant kies voordat dit vir hulle gekies word.

Deur wie?

Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik – tot hul verbetering of dood.

Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.

Is dit genoeg?

Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.

Woedende vuur. Vriesende koue. Verdwynings.

Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef?

En wie sit agter dit alles?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.

*Hierdie is die eerste nege boeke in die Feëverhale reeks.

Die Feëverhale Reeks Versameling