Grondpad

ebook

By Nimarie Noret

cover image of Grondpad

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Dit is hier waar dit alles begin het. Die twee kilometer grondpad wat jou na ons kleinhoewe kon vat. Hier in die tye toe dit nog aanvaarbaar was as kinders se ore vol grond was, hulle hare vol stof en die honde nog saam in die straat gespeel het. Hier het ek bome uitgeklim, laat middag die huis binne gehardloop met pers gevlekte moerbei-voete, op die pale van ons oprit geloop en balans hou. Landloop oefeninge en klippies gesuig vir miltsteek. Suikerwater sal vir my altyd proe na bloed. Met daardie woorde was die pyn so diep dat dit vir my gevoel het of ek ook geskiet was. Ek kon die skoot in my bors voel. Geen ander stilte kan die onsekerheid in ons siel stil maak nie.

"Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing"
2 Timoteus 1:7

Daar waar jy val is nie altyd waar jy ophou groei nie. 'n Verhaal, wat jou grondpad toe vat en terug. Solank jy die mooi bly sien en vashou daaraan sal geen wind jou saam die stof kan weg vat nie. Want jou krag is waaraan jy vashou. God se liefde vir jou, deur die oop velde waar daar nou geen teken oor is van dit wat eens was nie.

Grondpad