Die kapokdokter

ebook

By François Loots

cover image of Die kapokdokter

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.

  • Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.
  • Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis – hy praat dan selfs van ʼn keisersnee! – ontsenu menige plaaslike arts.

    Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.

    Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis lê.

    Die kapokdokter