Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.
Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.
Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd 'n buitestaander in 'n kat en muis speletjie is.
Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, 'n onbeholpe speurder, die ondersoek in 'n verkeerde rigting dwing.
Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux.
Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...|Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.
Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.
Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd 'n buitestaander in 'n kat en muis speletjie is.
Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, 'n onbeholpe speurder, die ondersoek in 'n verkeerde rigting dwing.
Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux.
Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...