Moord en Ander Gaste

ebook

By Corlie Putter

cover image of Moord en Ander Gaste

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek. Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwat verdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging. Die ondersoek sleur. Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede. Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Richard Roux oor die weg te kom. In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk. En só raak hy byna self 'n slagoffer...|Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek. Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwat verdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging. Die ondersoek sleur. Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede. Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Richard Roux oor die weg te kom. In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk. En só raak hy byna self 'n slagoffer...
Moord en Ander Gaste