Polsslag

ebook

By Marie Lotz

cover image of Polsslag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na 'n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van 'n vrou is in 'n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses. Doktor Nadiya Patel, forensiese sielkundige, is vas oortuig die moordenaar se modus operandi is 'n waarskuwing dat nog lewens in gevaar is. 'n Meesleurende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier.
Polsslag