Die Wilde Wêreld van Afrika

ebook 'n safari-gids vir jong verkenners

By Owen Hendry

cover image of Die Wilde Wêreld van Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8–12; treffende foto's en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir 'n toer in die wildtuin.

Die Wilde Wêreld van Afrika