Nellie en Sion Thwala

ebook Nellie en Sion

By Claudette Browne Storrar

cover image of Nellie en Sion Thwala

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>'n Pragtige storie oor vriendskap en liefdeOns wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel teword. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefdetussen kinders en hul oppassers. Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaanoor 'n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nelliedeel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring 'n bietjievan haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle kleinseuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storiehandel rondom die konsep van thwala – die Zulu woord vir iets op jou kop dra.Deur 'n vlak stroom te kruis vir 'n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie virSion die kuns van thwala. Sion leer dat daar meer as een manier is om jou kop tegebruik as jy gekonfronteer word met 'n probleem. Hierdie is 'n storie vanonskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.</p>
Nellie en Sion Thwala