Mixtape van die liefde

ebook

By Antjie Krog

cover image of Mixtape van die liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:
Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop),
Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),
Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),
Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),
Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en
Liefde wat verder reik (o's celebrate).
Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:
Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw
tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan
Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer
lewer die grootste bydrae met ses gedigte.
Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,
Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wêreldliteratuur met
gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en
Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).

Mixtape van die liefde