Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Irma Mulder is 'n joernalis by die Tuis koerant in Nelspruit in die Laeveld en is onvergenoeg met die vervelige stories waarop haar redakteur haar uitstuur. Voor sy egter kan bedank, word sy vasgevang in 'n maalkolk van intriges en beland holderstebolder in bloed en modder. Intussen bekruip die onheil van haar verlede haar en sy is ontsenu oor die moontlikheid dat sy die oorsaak is van die onskuldige slagoffers se moorde. Sy is nie net die reeksmoordenaar se enigste kontaknie, maar ook sy troefkaart. Is Irma net deel van sy media-spel of mag sy dalk die finale slagoffer wees om sy spel te voltooi? Gaan Irma met behulp van die oorwerkte speuder, Hugo van Zyl, daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor dit te laat is, of wag daar groter onheil op Irma in die Laeveld?