Net een Kans

ebook Verspeelde Kanse Trilogie

By Francine Beaton

cover image of Net een Kans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Een kans. Een besluit. Dis op sy gewete.

Nicholas Carter, jong multi-miljoenêr, is die trotse eienaar van die Wildehonde Rugbyklub. Die geheim tot sy sukses is eenvoudig: hou jou privaatlewe en jou besigheidslewe apart. Emma Cole toets egter sy weerstand tot die uiterste. Sy nuwe rekenmeester is glad nie sy tipe nie, maar tog het sy die vermoë om Nicholas kop te laat verloor.

Bleeksiele lyk nie soos Nicholas Carter nie. Emma dink ook nie dat hulle soos hy kan soen nie. Sy het beslis nie verwag dat die man met die mooiste groen oë wat haar bene op die trap lam gesoen het, die einste Nicholas Carter is nie.

Die aantrekkingskrag tussen hulle is sterk maar beide verstaan die reperkussies as hulle daaraan toegee. Tog, tydens 'n sakebesoek aan Kaapstad, swig hul voor die versoeking.

Terug in Pretoria kruip die realiteit egter in hul verhouding in en moet beide Emma en Nicholas 'n keuse maak.

Hulle het net een kans. Gaan hulle die regte besluit neem of altyd die gevolge dra?