Die verleiding van Eva de Winter

ebook

By Louis Krüger

cover image of Die verleiding van Eva de Winter

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in 'n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat 'n begaafde regsgeleerde soos sy in 'n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in 'n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek is dat Josua begin begryp daar is iets onpeilbaars aan Eva. Hoeveel raaisels het sy van hom weerhou, en wat hy slegs d.m.v. obskure soekenjins oor haar kon naspeur?
Die verleiding van Eva de Winter