Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Drikus voel soos God se afskeepkind.
Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in 'n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie.
Wat nou?
Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, 'n straatkind met 'n unieke uitkyk op die lewe.
So begin 'n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.