My Stasie Straat Kombuis

ebook

By Mynhardt Joubert

cover image of My Stasie Straat Kombuis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<b>Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee inspan. <i>Stories uit My Stasie Straat Kombuis is 'n weerspieëling van sy kombuis en die etes wat hy daar voorsit. Mynhardt vermeng alles wat hy doen met sy geesdrif, lewenslus en liefde vir kos wat gespruit het uit sy lewenservarings, van sy kinderjare op 'n plaas in die Oos-Vrystaat tot sy reise oor die wêreld heen en deur Suid-Afrika. Lesers (en tuiskokke) word deur toeganklike resepte deel van hierdie ervarings. Sluit by hom aan in die ruimhartige en warm omgewing van sy Stasie Street Kitchen en skep jou eie verruklike kookkuns, gemaak met joie de vivre en armsvol liefde.
My Stasie Straat Kombuis