Kattemaai (1)
ebook ∣ Die bure se nuwe dogter: Die bure se nuwe dogter · Kattemaai
By Betsie Vos
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Die bure het 'n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.</p>