
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het.
Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek.
Hierdie kinderboek maak deel uit van 'n versameling kort slaaptydverhale.
Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin!