Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in 'n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand 'n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou 'n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van 'n vrou, vermoedelik dié van Aretha.
Is dit moord? Selfdood? Of bloot 'n fratsongeluk?