Dit was oorlog

ebook Van afkak tot bosbefok

By JH Thompson

cover image of Dit was oorlog

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In die 1970's, 1980's en vroeë 1990's is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is 'n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied 'n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat. Die boek is 'n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van 'n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek 'n moet. JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook 'n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as 'n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.
Dit was oorlog