Outeurskap

ebook Publiseer self jou boek

By Owen Jones

cover image of Outeurskap

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Outeurskap
Publiseer self jou boek
Hierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor 'n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit 'n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om self te publiseer. Hulle betaal eerder ander om dit te doen, omdat hulle die taak as verwarrend en moeilik beskou.
Ek kan verstaan as 'n outeur dit doen om tyd te bespaar, daarom is die doelwit van hierdie boek om diegene te help wat die werk graag self wil doen, maar nie weet hoe nie.
Dit is eintlik baie bevredigend om 'n idee vir 'n boek te kry, dit te skryf en dan self, op jou eie, te publiseer en met behulp van hierdie boek is dit presies wat jy sal kan doen.

Outeurskap