Vreemde Vrou in die Wildernis

ebook Ryk Schoonraad Reeks

By Meiring Fouche

cover image of Vreemde Vrou in die Wildernis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS - RYK SCHOONRAAD REEKS

Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld 'n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van 'n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe hier in die onbeskaafde wildernis van die voorgrens. Die blote feit dat hy boonop ook nog 'n uiters kosbare vonds op sy plaas ontdek, maak sake vir hom glad nie makliker nie. Hy het sy hande behoorlik vol om aan die lewe te bly en reg en geregtigheid te laat seëvier.

Vreemde Vrou in die Wildernis