Haal die konflik uit jou lewe
ebook ∣ Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan
By Joyce Meyer

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van 'n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Neem vandag beheer oor destruktiewe emosionele kwessies en herstel die vrede in jou vriendskappe, gesin en huwelik.