Paradiso

ebook

By Elize Davies

cover image of Paradiso

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Liefde op 'n eiland ... Wat kan verkeerd gaan? Anneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om 'n hotel te koop. Om op 'n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, die aantreklike Griek, help haar telkens uit die moeilikheid; hy is 'n heerlike maat, en hy soen verskriklik lekker.<br>Herman Jordaan het egter reeds 'n ander man vir sy dogter uitgesoek en hy doen sy bes om die verhouding te verongeluk. Daarin word hy bygestaan deur Ferdinand, die skoonseun van sy keuse. Hulle krap Anneke se liefdeslewe heeltemal deurmekaar, en die man wat sy liefgekry het verander skielik in 'n koue, afsydige vreemdeling.</p>
Paradiso