Leer my lees Vlak 5, Boek 4

ebook Tippie in die wildtuin: 4. Tippie in die wildtuin · Leer my lees Vlak 5

By José Palmer

cover image of Leer my lees Vlak 5, Boek 4

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,
voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide
woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse
avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar
woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n
woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te
stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

Leer my lees Vlak 5, Boek 4