Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Hoe kan Mirre haar man - ʼn befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ʼn disfunksionele gesin? As sy 'n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie. Vywervrou: Mirre is die tweede in Chanette Paul se trilogie. Die eerste titel is Vywervrou: Lira en die derde is Vywervrou: Corali. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Therese Bam.