Kondensmelk

audiobook (Unabridged) Elle-reeks

By Christien Neser

cover image of Kondensmelk
Audiobook icon Visual indication that the title is an audiobook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste bosse van Botswana nie. 2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. 3. Zero selfoonontvangs. 4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. 5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop 'n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken. Kondensmelk is die eerste boek in die gewilde Elle-reeks. Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.
Kondensmelk