Bloedlelie

audiobook (Unabridged)

By Jeanette Ferreira

cover image of Bloedlelie
Audiobook icon Visual indication that the title is an audiobook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die bloedlelie bloei soos 'n mens wat liefhet of ly In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou Magdalena op hulle terugkeer. Die afloop van hierdie sending na Dingaan is wyd opgeteken as die Slag van Bloedrivier. Byna 180 jaar later is Hanna op soek na wat ook al Magdalena nagelaat het. Vroeg in hierdie soektog loop Hanna haar vas in 'n plaasmoord waarvoor sy nie antwoorde het nie. Bitter min is bekend oor Magdalena en haar lewe nĂ¡ 1838, buiten haar brief in 1841 aan haar skoonfamilie. In Pietermaritzburg staan haar huisie vandag nog, nou 'n klerewinkel. Kort voor haar dood in 1854 besoek 'n handelaar haar in Potchefstroom en staan in sy boek 'n paragraaf aan haar af. Al wat ons het, is vandag en elke mens vertel 'n storie anders. Van ver af is niks soos dit vir ons lyk nie. Vervaardig deur BiB.Africa. Voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
Bloedlelie