Moord en Ander Inkopies

ebook

By Corlie Putter

cover image of Moord en Ander Inkopies

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg. Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch. Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee, Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie. Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op 'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?|Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg. Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch. Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee, Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie. Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op 'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?
Moord en Ander Inkopies